25-08-2004, 05:12 PM
Quote:Originally posted by Dolla
Ag dit is net 'n ou wekie, maar ek gaan dit verseker geniet, baie dankie!
Jy is reg, mams se kos is altyd die lekkerste ne?![]()
Ek het ook die beskuit resep, maar ek weier om dit self te maak, ek soek my ma s'n! :haha:
Maak seker dit is jou Ma se resep... op 'n dag sal jy dit net soos sy maak..... maar op jou manier en jou kinders sal ook hul Ma se beskuit wil eet
![Smile Smile](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/smile.png)