Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Kleingeld
#1
Het julle geweet dat in Suid-Afrika was daar teen die middel van 2000 altesame 2 350 369 000 eensentmunte en 1 3330 885 000 tweesentmunte in omloop. Hulle totale waarde was R5,012 miljoen.

Sedert 1980 het die waarde van een sent gedaal tot 0,091 sent. Dit kos meer as die sigwaarde van hierdie munte om hulle te vervaardig. Verskeie lande het al hul kleinste munte aan sirkulasie ontrek, soos Australie, Finland, Japan, Nederland en Nieu-Seeland.

:daisy:
Reply


Messages In This Thread
Kleingeld - by Pronkertjie - 10-10-2004, 07:40 PM
Kleingeld - by Jangar - 10-10-2004, 07:48 PM
Kleingeld - by sooibrand - 11-10-2004, 08:13 PM
Kleingeld - by Pronkertjie - 11-10-2004, 08:15 PM
Kleingeld - by Joan - 11-10-2004, 08:15 PM
Kleingeld - by sooibrand - 11-10-2004, 09:19 PM
Kleingeld - by Pronkertjie - 12-10-2004, 01:35 PM
Kleingeld - by sooibrand - 12-10-2004, 05:35 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 10 Guest(s)