29-05-2005, 07:24 PM
Dankie dat jy dit hier geplaas het Rita, ek het dit ook op e-pos van ek-kerk ontvang , en dit laat mens soms nogal dink, nie waar nie...
Ons wat so vroeg opstaan en so laat gaan slaap...
Daardie lang dae wat mens so moeg maak...
Jy sal dit nie glo nie, maar ek het gistermiddag gaan lê en slaap!!!!
Dit het baie lanklaas met my gebeur, dink dalk laas toe my seuns tieners was en ons met vakansie was .......
Ek het nie eers skuldig gevoel nie, maar nadat ek die stukkie gelees het, het ek weer begin dink....