19-09-2005, 08:53 AM
Joan Wrote:Mag ek iets byvoeg hier, ek kan onthou dat my ma altyd witbrood in melk geweek het en dit by die maalvleis gevoeg het, toe leer ek by my skoonma om gewone hawermout (Oats) by die maalvleis in te voeg, en dis regtig baie lekker.
Ek kan my aandink dat dit sou lekker wees - ek het nou die dag toe ook sjokolade koek gehad wat hawermout in gehad het - dit was ook die lekkerste sjokolade koek wat ek nog geeet het!