Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Wegbreek Tydskrif
#7
[COLOR="Purple"]Jong, die tyd is altyd beperk as ek in SA, maar my beste vriende daar is mal oor kamp. Verlede jaar kon ons dit uiteindelik inpas en het ek vir so 5 dae saam met hulle gaan kamp in die bosveld - anderkant Warmbad se rigting. Hulle in die karavaan, ek in my tentjie en hul seun in sy tentjie. Die gogga het my toe ook gebyt! My vriendin en ek was vroeg soggens uit en het so 4km elke oggend gaan stap. Het dikwels wild teegekom. Ag, nou verlang ek sommer daarna!!! Dit is 'n koue en grys dag hier in Engeland en die bosveld Confusedunny: sou nou net die ding gewees het.

:camp: :yes:

[/COLOR]
Reply


Messages In This Thread
Wegbreek Tydskrif - by Pronkertjie - 09-07-2007, 07:16 PM
Wegbreek Tydskrif - by sooibrand - 10-07-2007, 08:24 PM
Wegbreek Tydskrif - by Pronkertjie - 10-07-2007, 08:42 PM
Wegbreek Tydskrif - by sooibrand - 10-07-2007, 05:17 PM
Wegbreek Tydskrif - by Pronkertjie - 10-07-2007, 06:11 PM
Wegbreek Tydskrif - by sooibrand - 11-07-2007, 07:04 AM
Wegbreek Tydskrif - by Pronkertjie - 11-07-2007, 07:18 AM
Wegbreek Tydskrif - by sooibrand - 11-07-2007, 06:17 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)