Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Pas op - Loslopende Pittbull!
#3
Amsterdam se honde staan glad nie terug vir die Belgiese honde nie.

Wat my altyd verstom het was die straat bedelaars wie se honde altyd geduldig saam met hulle op die kombers sit. En glad nie petietterige hondjies nie.... sulke groot honde wat maar taamlik gevaarlik lyk. Waar hierdie groot honde slaap wou ek altyd nog weet. Een so 'n bedelaar wat op die Damrak gesit het se bordjie het gelees : "I have aids and my dog needs to eat..." Ons was verstom toe 'n vrou met haar mooie jas na die gaan geld trek het en 'n goeie klompie note in sy boksie gegooi het.

Dit is ook baie wys om te kyk waar jy loop.... oe op die grond, anders trap jy op 'n landmyn en die reuk kan die heeldag by jou bly! :haha:

Dankie Hantam vir die lekker lees!

Reply


Messages In This Thread
Pas op - Loslopende Pittbull! - by hantam - 22-10-2005, 02:40 PM
Pas op - Loslopende Pittbull! - by oe-la-la - 24-10-2005, 10:04 AM
Pas op - Loslopende Pittbull! - by Pronkertjie - 24-10-2005, 11:42 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 3 Guest(s)