Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Gee haar blomme ...
#3
Dankie Hantam.... baie spesiaal! Daar is altyd plek vir blomme - 'n enkel stingel of 'n groot bos.... albei ewe mooi.

Kan jy nog onthou hoe hard ek probeer het om kappertjies by die hoekhuis in Windhoek te laat groei, maar sonder sukses! Die grond was so dor en ek het nie juis iets van tuinmaak af geweet nie.

Skryf nog 'n storie asseblief!


:blom:
Reply


Messages In This Thread
Gee haar blomme ... - by hantam - 01-04-2006, 02:06 PM
Gee haar blomme ... - by Joan - 01-04-2006, 02:51 PM
Gee haar blomme ... - by Pronkertjie - 27-04-2006, 09:17 PM
Gee haar blomme ... - by hantam - 29-04-2006, 12:46 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)