13-03-2004, 12:44 AM
Quote:Originally posted by Joan
Ha ha ha
Sê dit in Afrikaans!!!!.............
mmmmm.....ek sal dit ook nie kan se nie, en my Afrikaans is darem nie te sleg vir 'n Engelsman nie! Nee, ek sal liewers nie probeer nie. Hierdie is mos 'n ernstige "thread".
Eish, ek kan dit voel dat ek lank nie meer in George bly nie!
Oh my gosh, this may not even be saying what I am TRYING to say LOL. Forgive me!!