04-05-2004, 01:58 PM
Het in Skotland gebly vir 7 maande, het dit baie geniet!!! Dit het my 'n rukkie gevat om agter te kom wat beteken 'wee'. En dis ook moeilik om vir die skotte te se jy gaan nie saam pub toe nie! :haha:
Moenie kwaad gaan slaap nie, bly wakker en baklei
Bird of prey
What you are isn't written down in stone
Lover of all things RED especially wine
''aai aai die witborskraai''
Bird of prey
What you are isn't written down in stone
Lover of all things RED especially wine
''aai aai die witborskraai''