Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Skotland
#8
Hi Pronkertjie

Ja jong ek is terug en die twee weke het regtig soos twee dae gevoel.

Dit was 'n heerlike kuier en ek is nou sommer baie baie hartseer om terug te wees. Dit was veral erg toe ons op Heathrow land en dit reen sulke lang hartseer stukke en die kaptein van die vliegtuig se dat dit 7 grade buite is.

Ek sal maar gou moet Skotland toe kom om beter te voel!
I still love chocolate.
Reply


Messages In This Thread
Skotland - by Pronkertjie - 21-04-2004, 03:09 PM
Skotland - by Pronkertjie - 22-04-2004, 06:10 PM
Skotland - by oe-la-la - 30-04-2004, 07:11 PM
Skotland - by Pronkertjie - 04-05-2004, 11:20 AM
Skotland - by Surita - 04-05-2004, 01:52 PM
Skotland - by birdie - 04-05-2004, 01:58 PM
Skotland - by Pronkertjie - 04-05-2004, 08:58 PM
Skotland - by Surita - 05-05-2004, 07:47 AM
Skotland - by sterretjie - 05-05-2004, 09:33 AM
Skotland - by Pronkertjie - 07-05-2004, 02:57 PM
Skotland - by Almitra - 07-05-2004, 05:57 PM
Skotland - by Surita - 11-05-2004, 04:15 PM
Skotland - by jewels - 11-05-2004, 04:17 PM
Skotland - by Almitra - 11-05-2004, 04:57 PM
Skotland - by Surita - 20-05-2004, 11:51 AM
Skotland - by Pronkertjie - 20-05-2004, 04:47 PM
Skotland - by Surita - 21-05-2004, 08:09 AM
Skotland - by sterretjie - 21-05-2004, 09:06 AM
Skotland - by Pronkertjie - 21-05-2004, 10:05 AM
Skotland - by Pronkertjie - 21-05-2004, 10:06 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)