11-05-2004, 04:17 PM
Quote:Originally posted by Invictus
Ja, jy en die res van die wêreld. Ek dink daai mense praat met die tong in die keel..?![]()
:woof: [b]Invictus [/B]
jy ! jy praat van my ma daar jong ! LOL
sy kom van edinburgh

(my afrikaans is tog baie swak maar ek probeer!)