Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Pronkertjies!
#4
Pronkertjies! n Vriendin het so n week gelede vir my n bossie gegee, wat in my kombuisvenster gestaan het.

Die reuk het my laat terugdink aan n huis waar ek as kind gewoon het - my ma het teen die swembadheining n laning van die goed geplant, en elke jaar Septembermaand het hulle begin blom. Wanneer ek na skool so langs die swembad gele en droom het, was die geur alomteenwoordig. Ek mis dit.
Reply


Messages In This Thread
Pronkertjies! - by Pronkertjie - 01-07-2004, 07:34 AM
Pronkertjies! - by Surita - 01-07-2004, 04:15 PM
Pronkertjies! - by Pronkertjie - 01-07-2004, 04:59 PM
Pronkertjies! - by Tania - 01-07-2004, 07:23 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)