11-08-2004, 07:48 AM
As jy nie kan spel nie, help dit nogal om lelik te skryf.
Leer uit ander se foute.
'n Mens leef nie lank genoeg om al die foute self te maak nie.
Waar daar 'n wil is, is daar 'n wil nie.
As die skoen jou pas, is hy nie op die uitverkoping nie.
'n Seun moet jy nes 'n skoen behandel.
As hy jou druk, trap hom uit!
Eet gesond. As jy elke dag gesond eet, sal jy gesond doodgaan![Smile Smile](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/smile.png)
Help om ons standbeelde skoon te hou.
Eet elke dag 'n duif.
Moenie uitstel nie!
Doen dit more.
Leer uit ander se foute.
'n Mens leef nie lank genoeg om al die foute self te maak nie.
Waar daar 'n wil is, is daar 'n wil nie.
As die skoen jou pas, is hy nie op die uitverkoping nie.
'n Seun moet jy nes 'n skoen behandel.
As hy jou druk, trap hom uit!
Eet gesond. As jy elke dag gesond eet, sal jy gesond doodgaan
![Smile Smile](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/smile.png)
Help om ons standbeelde skoon te hou.
Eet elke dag 'n duif.
Moenie uitstel nie!
Doen dit more.
![Smile Smile](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/smile.png)