11-08-2004, 06:01 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Eet gesond. As jy elke dag gesond eet, sal jy gesond doodgaan
Help om ons standbeelde skoon te hou.
Eet elke dag 'n duif.
![]()
Gaan die twee dan sommer hand aan hand??
Sal baie mense moet kry om ons te kom help duiwe eet daar in Sedgefield..... die stoep moet altyd goed afgeskrop word...
