11-08-2004, 06:54 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la
...daai stoep moet maar liefs vuil bly - maar duiwe eet... yuck!![]()
Haai OLL, ek is seker daarvan onse Pronkertjie gaan die lekkerste duifpastei resepte opsoek....
:rofl: :rofl:
Smaak dalk soos hoender!
Daai duiwe by ons lyk omtrent soos kalkoene wat vlieg, sonder die lel onder die ken , natuurlik... sulke massiewe dik vet duiwe...