12-08-2004, 01:26 PM
Quote:Originally posted by Dolla
Wow! I've had my lunch and I am feeling so drowsy now. I actually remember now why I don't like eating carbs in the afternoon :haha: I just want to go to bed!
Right, does anybody have a joke to wake me up a bit?
'n Afrikaanse ene ja
"Ek sukkel so om my man soggens uit die bed te kry," kla Jan se vrou by Koos se vrou.
"Ek het ook altyd gesukkel," se Koos se vrou, "maar deesdae is Koos soos blits uit die bed uit."
"Hoe kry jy dit reg?"
"Ek sit 'n hondebeskuitjie op sy kussing."
"En word hy daarvan wakker?"
"Nee, eers wanneer ek die staffie laat inkom."