Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vir jaydubs71
#4
jaydubs71 Wrote:Baie dankie vir die komplimente.

Da is min kanse vir my om my afrikaans te kan oefen. Elke kansie wat ek kan in kry om te oefen sal ek vat met my beide hande.

:mmm:

@Pronkertjie
Ek dink dat Nederlands baie moeiliker sal wees om te leer as Afrikaans. Onthou die boere uit Nederland, Duitsland, Frankrijk en Engeland moes mos saam gewerk en kuier het die tyd van van Riebeeck.........dus almal moes baie maklik 'n nuwe taal gaan leer het. Dit is hoe afrikaans geskep is.....

Waar in Nederland het julle gebly en waar is julle nou?

@oe-la-la
Dankie vir die welkom, dis lekker om hier te kan kuier.


Haai

Ek het in Amsterdam gebly - Prins Hendrikkade..... en toe vir twee jaar in Heerde.

En... ek dink Afrikaans is makliker om te leer as Nederlands Smile
Reply


Messages In This Thread
Vir jaydubs71 - by Pronkertjie - 21-07-2005, 11:50 AM
Vir jaydubs71 - by oe-la-la - 22-07-2005, 03:22 PM
Vir jaydubs71 - by jaydubs71 - 09-08-2005, 10:55 AM
Vir jaydubs71 - by Pronkertjie - 09-08-2005, 11:21 AM
Vir jaydubs71 - by jaydubs71 - 09-08-2005, 11:34 AM
Vir jaydubs71 - by Pronkertjie - 09-08-2005, 12:06 PM
Vir jaydubs71 - by jaydubs71 - 10-08-2005, 05:36 AM
Vir jaydubs71 - by oe-la-la - 11-08-2005, 10:32 AM
Vir jaydubs71 - by jaydubs71 - 12-08-2005, 06:06 PM
Vir jaydubs71 - by oe-la-la - 13-08-2005, 10:01 AM
Vir jaydubs71 - by jaydubs71 - 13-08-2005, 12:33 PM
Vir jaydubs71 - by oe-la-la - 13-08-2005, 03:12 PM
Vir jaydubs71 - by jaydubs71 - 13-08-2005, 06:03 PM
Vir jaydubs71 - by Pronkertjie - 13-08-2005, 06:17 PM
Vir jaydubs71 - by oe-la-la - 13-08-2005, 07:39 PM
Vir jaydubs71 - by Dolla - 17-08-2005, 04:03 PM
Vir jaydubs71 - by oe-la-la - 17-08-2005, 05:39 PM
Vir jaydubs71 - by Dolla - 18-08-2005, 07:30 AM
Vir jaydubs71 - by oe-la-la - 22-08-2005, 10:30 AM
Vir jaydubs71 - by Dolla - 31-08-2005, 12:59 PM
Vir jaydubs71 - by oe-la-la - 31-08-2005, 01:22 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)