Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Crumpet recipe please
#5
Berlyn..... if you can read Afrikaans.... here is a recipe.

Plaatkoekies

1 eier
2 teelepels suiker
¾ koppie melk
1 koppie meel
¼ teelepel sout
1 eetlepel botter, gesmelt
3 teelepels bakpoeier
Klits die eier, maar sorg dat dit nie skuim nie. Voeg nou die helfte van die melk by asook die meel, suiker en sout en meng met ´n vurk. Roer die botter en bakpoeier by. Voeg die orige melk by en roer. Moet nou nie weer roer nie en laat staan vir ten minste 20 minute. Verhit ´n oliebesmeerde pan. Maak koekies met lepels deeg in pan. Wanneer daar borreltjies aan die bokant verskyn moet die koekies omgekeer word. Dit moet ligbruin aan beide kante wees. Bedien met botter, heuning, stroop, kaas of net waarvan jy hou.



Reply


Messages In This Thread
Crumpet recipe please - by berlyn - 13-08-2005, 10:13 PM
Crumpet recipe please - by Pronkertjie - 14-08-2005, 06:50 AM
Crumpet recipe please - by berlyn - 14-08-2005, 09:59 AM
Crumpet recipe please - by Pronkertjie - 14-08-2005, 10:09 AM
Crumpet recipe please - by Pronkertjie - 14-08-2005, 10:13 AM
Crumpet recipe please - by berlyn - 14-08-2005, 05:43 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Recipe Convertor Cheffie 0 3,734 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Mrs Balls Chutney recipe.. Excellent jimswin 0 6,994 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)