Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Frikkadelle en ?
#8
Bushbaby Wrote:Hoe maak julle jou frikkadelle?

Myne is 'n Malay resep en het chillie in - dit is nogal lekker maar ek bedien niks behalwe dips met dit.

Toe ons kinders was het ma altyd frikkadels saam met gebruinde uie of kool bedien. Dan ook patats of rys by.

Hi Bushbaby

ek het 'n baie lekker frikkadelle resep - as jy vir my bietjie kans gee tot volgende week toe dan sal ek dit pos. Dit is 'n rooiwyn resep Smile

Ek meng gewoonlik sommer geweekte witbrood, met uit en 'n eier, met pietersielie of ander kruie, en kook dit en laaste maak ek 'n sous - sommer bisto.... dit kom nogal lekker uit.

Kerrie perskeslaai is ook baie lekker daarby.

:daisy:
Reply


Messages In This Thread
Frikkadelle en ? - by Surita - 11-09-2005, 03:54 PM
Frikkadelle en ? - by Pronkertjie - 11-09-2005, 05:04 PM
Frikkadelle en ? - by oe-la-la - 13-09-2005, 03:19 PM
Frikkadelle en ? - by Surita - 15-09-2005, 06:17 PM
Frikkadelle en ? - by Pronkertjie - 15-09-2005, 07:21 PM
Frikkadelle en ? - by TracyW - 16-09-2005, 07:30 AM
Frikkadelle en ? - by Bushbaby - 16-09-2005, 12:25 PM
Frikkadelle en ? - by Pronkertjie - 16-09-2005, 01:07 PM
Frikkadelle en ? - by Surita - 17-09-2005, 05:58 PM
Frikkadelle en ? - by Pronkertjie - 17-09-2005, 08:19 PM
Frikkadelle en ? - by Joan - 17-09-2005, 08:40 PM
Frikkadelle en ? - by Bushbaby - 19-09-2005, 08:53 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)