Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Makietie
#1
Vandag ontmoet ek 'n Amerikaanse tiener en sy vra toe waar ek vandaan kom?

Toe sy hoor ek is van Suid Afrika vertel sy sommer baie trots en opgewonde dat sy 'n Afrikaanse woord ken..... makietie. :jive:

Ek kan nie onthou wanneer laas ek die woord makietie gehoor of gebruik het nie!

Iemand anders het nou die dag gese dit is so lekker toe iemand praat van.... ons het 'n hond uit die bos uit gekuier.

Las so bietjie van daardie spreekwoorde of gesegdes aan...

Reply


Messages In This Thread
Makietie - by Pronkertjie - 20-09-2005, 04:22 PM
Makietie - by oe-la-la - 21-09-2005, 07:25 AM
Makietie - by Surita - 21-09-2005, 06:00 PM
Makietie - by oe-la-la - 23-09-2005, 07:40 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)