Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Makietie
#4
Surita Wrote:Die Indiers hier in Durban is ongelooflik snaaks - hulle maak asof hulle glad nie Afrikaans kan praat nie maar een van hulle gunsteling woorde is "boet". "I'm sommer gonna klap you boet" word nogal gereeld gebruik! O ja en my lighty (laaitie) word ook nogal baie gebruik, tot in die koerante - dit is hoekom ek dit gespel het soos hulle dit spel.


:crylol: :crylol:
Reply


Messages In This Thread
Makietie - by Pronkertjie - 20-09-2005, 04:22 PM
Makietie - by oe-la-la - 21-09-2005, 07:25 AM
Makietie - by Surita - 21-09-2005, 06:00 PM
Makietie - by oe-la-la - 23-09-2005, 07:40 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)