Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vir Flyingbok
#3
Gedag daar's meer in die naam Flyingbok!!

Kan glo as dit eers in die bloed is, los hy jou nie - dis dan die "blou" in die bloed, hoe dan nou anders want lewe lyk mos heel anders van bo-af.

Man, solank as jy kan vlieg, doen dit namens die van ons vir wie dit alleen beskore is om passasier te wees.

Many happy hours! :luck:
Reply


Messages In This Thread
Vir Flyingbok - by hantam - 22-04-2006, 04:42 PM
Vir Flyingbok - by FlyingBok - 25-04-2006, 10:22 AM
Vir Flyingbok - by hantam - 29-04-2006, 12:38 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 2 Guest(s)