Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
'n Hele nuwe wereld...
#3
:babyroll: :babyroll:

Hoe oulik! Weereens baie geluk! Jong, die mode hier is gewone broek wat so onder die magie vas gemaak word en dan gewone T-hempie wat styf span en jy dra dit van drie maande tot nege maande end uit. Soos die baba groei word die hempie net korter en jy sien meer en meer maag en dan die naeltjie van die Mamma. Smile Geen nuwe spesiale kraam klere nie. Smile

Mamma Surita.... klink so oulik Wink :babyroll: :babyroll:
Reply


Messages In This Thread
'n Hele nuwe wereld... - by Surita - 29-07-2006, 04:49 PM
'n Hele nuwe wereld... - by Venus - 29-07-2006, 06:52 PM
'n Hele nuwe wereld... - by Pronkertjie - 29-07-2006, 07:24 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Die wereld om ons... Pronkertjie 0 3,105 27-06-2005, 07:31 AM
Last Post: Pronkertjie
  Plotseling kry menseheugenis nuwe dimensie Pronkertjie 3 4,687 29-05-2005, 07:33 PM
Last Post: Joan
  Nuwe aanmelding SA_Swiss 0 4,297 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)