Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Skotland
#1
Jinne, ek het lanklaas hier gekuier!

Het Sondag in Skotland aangekom, en terwyl ek hier sit kyk ek uit op 'n onstuimige see en Arran Eiland! Ek was nog baie besig hierdie week, en kon nog nie gaan stap nie.... dit is as ek nou in die reen wou stap! Die heuwels is gras, gras groen en oral is daar wit skape en lammetjies te sien..... prentjie mooi! Ek moet maar fyn luister as ek die aksent wil verstaan!
Reply


Messages In This Thread
Skotland - by Pronkertjie - 21-04-2004, 03:09 PM
Skotland - by Pronkertjie - 22-04-2004, 06:10 PM
Skotland - by oe-la-la - 30-04-2004, 07:11 PM
Skotland - by Pronkertjie - 04-05-2004, 11:20 AM
Skotland - by Surita - 04-05-2004, 01:52 PM
Skotland - by birdie - 04-05-2004, 01:58 PM
Skotland - by Pronkertjie - 04-05-2004, 08:58 PM
Skotland - by Surita - 05-05-2004, 07:47 AM
Skotland - by sterretjie - 05-05-2004, 09:33 AM
Skotland - by Pronkertjie - 07-05-2004, 02:57 PM
Skotland - by Almitra - 07-05-2004, 05:57 PM
Skotland - by Surita - 11-05-2004, 04:15 PM
Skotland - by jewels - 11-05-2004, 04:17 PM
Skotland - by Almitra - 11-05-2004, 04:57 PM
Skotland - by Surita - 20-05-2004, 11:51 AM
Skotland - by Pronkertjie - 20-05-2004, 04:47 PM
Skotland - by Surita - 21-05-2004, 08:09 AM
Skotland - by sterretjie - 21-05-2004, 09:06 AM
Skotland - by Pronkertjie - 21-05-2004, 10:05 AM
Skotland - by Pronkertjie - 21-05-2004, 10:06 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)