Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Skotland
#10
Quote:Originally posted by sterretjie
hi pronkertjie, hoe gaan dit. het ook die eerste keer in 'n lang tyd besluit om maar weer hier in die afrikaanse forum te kom kuier.

is jy nou permanent in skotland?

surita, ek dink jou beskrywing van die skotse aksent is te pragtig vir woorde. wolkombers. regtig puik. ek is ook mal oor die skotse aksent en verstaan soos baie ander mense, ook net so 'n bietjie.


Hi Sterretjie

Nee, ek is net hier tot aan die begin van Junie. Kom elke jaar om te help met 'n kursus. Skotland is altyd die hoogte punt van my jaar - al verskil was dat ek hierdie jaar in die ander mooiste land was - SA natuurlik.

Ek hou ook van Surita se beskrywing... sal mooi daarvoor luister as ek netnou winkels toe gaan...

Smile
Reply


Messages In This Thread
Skotland - by Pronkertjie - 21-04-2004, 03:09 PM
Skotland - by Pronkertjie - 22-04-2004, 06:10 PM
Skotland - by oe-la-la - 30-04-2004, 07:11 PM
Skotland - by Pronkertjie - 04-05-2004, 11:20 AM
Skotland - by Surita - 04-05-2004, 01:52 PM
Skotland - by birdie - 04-05-2004, 01:58 PM
Skotland - by Pronkertjie - 04-05-2004, 08:58 PM
Skotland - by Surita - 05-05-2004, 07:47 AM
Skotland - by sterretjie - 05-05-2004, 09:33 AM
Skotland - by Pronkertjie - 07-05-2004, 02:57 PM
Skotland - by Almitra - 07-05-2004, 05:57 PM
Skotland - by Surita - 11-05-2004, 04:15 PM
Skotland - by jewels - 11-05-2004, 04:17 PM
Skotland - by Almitra - 11-05-2004, 04:57 PM
Skotland - by Surita - 20-05-2004, 11:51 AM
Skotland - by Pronkertjie - 20-05-2004, 04:47 PM
Skotland - by Surita - 21-05-2004, 08:09 AM
Skotland - by sterretjie - 21-05-2004, 09:06 AM
Skotland - by Pronkertjie - 21-05-2004, 10:05 AM
Skotland - by Pronkertjie - 21-05-2004, 10:06 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)