Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vreeslike vergelykings
#1
Hy's so bankrot...
hy het sy oortrokke rekening op 'n vaste deposito bele.

Hy's so bles
Hy moet sy skilfers in sy sak dra.

Hy's so bles
Jy kan sy gedagtes lees.

Hy is so ingedagte
as hy by 'n spieel verbyloop, vra hy om verskoning dat hy in die pad is.

Hy's so kort
elke keer as hy by die trap afklim, skaaf sy broek deur.

Hy's so kort
hy moet op sy tone staan om oor sy kraag te sien.

Hy's so lank
as hulle hom in 'n rugbywedstry duik, val hy eers oor tien minute!

Hy's so lelik
al die honde tjank as hy die straat afstap.

Hy's so lelik
syh ma roep hom met toe oe!

Sy's so lelik
as sy die yskas oopmaak, word die melk suur.

Hy's so lui
sy skaduwee loop vir hom weg! Smile

:daisy:
Reply


Messages In This Thread
Vreeslike vergelykings - by Pronkertjie - 08-08-2004, 07:12 PM
Vreeslike vergelykings - by Jangar - 08-08-2004, 07:58 PM
Vreeslike vergelykings - by Pronkertjie - 08-08-2004, 08:10 PM
Vreeslike vergelykings - by Dolla - 09-08-2004, 07:53 AM
Vreeslike vergelykings - by Pronkertjie - 09-08-2004, 09:55 AM
Vreeslike vergelykings - by oe-la-la - 11-08-2004, 09:27 AM
Vreeslike vergelykings - by Pronkertjie - 11-08-2004, 09:34 AM
Vreeslike vergelykings - by oe-la-la - 11-08-2004, 09:35 AM
Vreeslike vergelykings - by jewels - 11-08-2004, 01:08 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)