Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Laai die September e-klets af
#3
Dit sal jammer wees as ons nie meer E-klets kan lees nie - so asb. mense gaan laai dit af!

Die was die boodskap saam met met die nuusbrief...

Liewe Leser
Die SEPTEMBER-uitgawe van Die Interafrikaanse Trust se e-tydskrif KLETS kan nou van ons webwerf afgelaai word by http://www.e-klets.com

Ons het die afgelope vier jaar probeer om deur middel van KLETS e-tydskrif 'n diens aan Afrikaners in die buiteland te lewer, maar ons websyfers toon dat minder as 20% van die ontvangers van hierdie skrywe die afgelope paar maande die moeite gedoen het om KLETS af te laai - 'n proses wat 3-4 minute kan duur.
Hieruit moet ons aflei dat die behoefte aan KLETS te gering is vir die geld en die moeite wat dit verg om hom en sy webwerf in stand te hou.
As elke ontvanger van hierdie dekbrief vir ons net EEN adres verskaf van 'n vriend - verkieslik in die buiteland - wat KLETS sal lees, sal ons voorlopig voortgaan met publikasie.
Reply


Messages In This Thread
Laai die September e-klets af - by Pronkertjie - 19-09-2004, 01:06 PM
Laai die September e-klets af - by sooibrand - 19-09-2004, 03:17 PM
Laai die September e-klets af - by oe-la-la - 19-09-2004, 04:53 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  e-klets Pronkertjie 2 4,156 17-08-2004, 08:55 PM
Last Post: Pronkertjie

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)