Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Boeke Is Soos Vroumense
#1
Sommiges is dun, ander is dik.
Party is styf en party is slap, sommiges is los.
Een is hoog en ander plat
Baie is langwerpig, ander vierkantig of ‘square’.
Sommiges is besmeer en ander is goed versorg.
Party is duur, ander is goedkoop
Baie is oop maar ‘n groot persentasie is toe.
Sommiges hanteer maklik, ander is stram en die blaaie sit vas.
Party moet jy ver van jou hou en party moet jy styf vashou, en ander selfs op jou skoot.
Sommiges is swak gebind, hulle bult oral uit en wys lelike knoppe.
En daar is party wat nie gebruik word nieÂ….
Party moet oorgetrek word en party vertoon beter sonder ‘n omslag.

Jy kry die wat vriendinne is en party wat jy liefhet!
Party se name kan jy nie eers onthou nie
Party vergeet jy nooit ooit nie.
Begin jy met party dan wil jy hulle nie uitlos nie, en ander wil jy net toeklap.
Party moet verban word en party moet gelees word.
Maar as jy die boek kry wat jy die meeste van hou
Sal jy hom vir die wereld wys en almal moet saamstem.

Ek is bly ek het ‘n boek (vriendin) gevind soos jy!!!
Ek wil jou vir die wereld wys en sonder twyfel
Sal hulle met my saamstem

JY IS BAIE SPESIAAL!!!!

:hartlik: :hartlik:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse boeke Pronkertjie 0 4,054 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)