Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Kerspit patrone
#11
Ag dankie man.... *hoe bloos ek nou*

Anyway ek sal lat weet wanneer die partone gereed is.. Wink
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#12
Baie dankie Amen! Big Grin :daisy:
Reply
#13
Julle kan die patrone hier kry:

http://www.ameniatha.dk/DOCS/Kerspitpatrone1.pdf

http://www.ameniatha.dk/DOCS/Kerspitpatrone2.pdf

http://www.ameniatha.dk/DOCS/Kerspitpatrone3.pdf

http://www.ameniatha.dk/DOCS/Kerspitpatrone4.pdf
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#14
Quote:Originally posted by Ameniatha
Julle kan die patrone hier kry:

Klik op die skakels, en die pdf documente sal eerder oopmaak, of julle kan kies om hulle te save....

Ek hoop dat julle hulle sal kan gebruik.. Big Grin

en weereens sê ek, dit is wonderlik hoe mense mekaar hier help..........

Help my nou met die verlange na daai klein mannetjie en sy nuwe sustertjie, wie ek nog nie eers ontmoet het nie, in SA........
Ek "hi-jack" nou die thread, maar vandag oor drie weke en een dag vlieg ek na SA...

Moet ek iets saam terugbring vir iemand, ek het baie plek!
Reply
#15

Wow! Baie dankie Amen...ek kan nie wag om daar te gaan inloer....is bietjie besig op oomblik..werk-werk-werk!! :mad: Dankie weereens vir al die moeite!
Reply
#16
Quote:Originally posted by Joan

Ek stem saam dit is wonderlik die gees hier Big Grin

Kan dink dat julle moet opgewonde wees oor die kuier in SA! Tel solank die slapies!!
Reply
#17
Quote:Originally posted by Joan

Moet ek iets saam terugbring vir iemand, ek het baie plek!

Ja !!!! Ekke Big Grin Onthou jy steeds wat ? Wink
Reply
#18
Quote:Originally posted by oe-la-la
Wow! Baie dankie Amen...ek kan nie wag om daar te gaan inloer....is bietjie besig op oomblik..werk-werk-werk!! :mad: Dankie weereens vir al die moeite!

Plesier my dier.. Big Grin
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#19
Amen, ek het toe die patrone geprint - weereens baie dankie! Ek waardeer dit regtig baie Big Grin En jou website is fab :thumbs:
Reply
#20
Ameniatha Wrote:Oe..

Ek het nou my ma se boeke, so as jy wil kan ek van die patrone inscan en vir jou stuur????

Ek het julle thread gelees en wonder of jy nog patrone het? Sou baie graag by jou kry indien jy dit nog het.
Dankie
Reply

Forum Jump:

Users browsing this thread: 1 Guest(s)