South Africa Info Forums
Kerspit patrone - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Kerspit patrone (/Thread-Kerspit-patrone)

Pages: 1 2 3


Kerspit patrone - oe-la-la - 16-08-2004

Nie geweet waar om hierdie 'draadjie' te pos nie....onder hobbies is net fauna and flora....so nou-ja ek hoop iemand kan help!

Ek het die mooooiste kerspitpatrone gehad - 'n hele leer(kappie op die e! ) vol gehad maar toe ons besittings uitgebrand het so paar jaar terug in SA het ek alles verloor.

Om 'n lang storie kort te maak - weet iemand waar ek dalk weer mooies kan kry. Nog nie op internet ge - Confusedurfing: nie!


Kerspit patrone - sooibrand - 16-08-2004

Kan vir jou hier by die handwerk winkel kyk as jy wil


Kerspit patrone - oe-la-la - 17-08-2004

Quote:Originally posted by sooibrand
Kan vir jou hier by die handwerk winkel kyk as jy wil


Dankie sooibrand maar ek is seker as ek dalk in die biblioteek gaan ronddwaal kan ek paar boeke kry om uit af te rol. Dankie vir die moeite!

Het vergeet daar is nog bibilioteke! :o


Kerspit patrone - Ameniatha - 17-08-2004

wat is dit in engels - Candlewicking?

Jy sal seker op die net iets kan kry daaroor...


Kerspit patrone - oe-la-la - 17-08-2004

Quote:Originally posted by Ameniatha
wat is dit in engels - Candlewicking?

Jy sal seker op die net iets kan kry daaroor...


Jip dit is candlewicking - het so bietjie op die internet gekyk maar daar is nie juis patrone nie - net hope boeke wat jy kan bestel....


Kerspit patrone - Ameniatha - 17-08-2004

ek het hierdie vir jou gekry:

http://crossstitch.about.com/library/freepatterns/candlewicking/blmenu_candlewicking.htm

http://www.geriantics.com.au/editorials/arhcives/161_candlewicking.htm - hierdie webblad het 'n klompie goeie skakels ook as jy af na die onderste gedeelte van die blad gaan

http://www.designsinstitches.net/Candlewicking%201.htm

Ek gaan volgende naweek af na my ma hulle toe, sy het twee boeke met patrone in. As jy wil kan ek hulle vir jou in pdf formaat inscan, dan kan ek of vir jou pr. mail stuur of jy kan hom by my webwerf download.

Is daar iets spesifieks wat jy wil hê?


Kerspit patrone - Ameniatha - 29-08-2004

Oe..

Ek het nou my ma se boeke, so as jy wil kan ek van die patrone inscan en vir jou stuur????


Kerspit patrone - Joan - 29-08-2004

Quote:Originally posted by Ameniatha
Oe..

Ek het nou my ma se boeke, so as jy wil kan ek van die patrone inscan en vir jou stuur????

Dis "great" om te lees dat mense mekaar se navrae onthou, ek dink jy is 'n stêr Amen



Big Grin


Kerspit patrone - oe-la-la - 29-08-2004

Quote:Originally posted by Ameniatha
ek het hierdie vir jou gekry:

http://crossstitch.about.com/library/freepatterns/candlewicking/blmenu_candlewicking.htm

http://www.geriantics.com.au/editorials/arhcives/161_candlewicking.htm - hierdie webblad het 'n klompie goeie skakels ook as jy af na die onderste gedeelte van die blad gaan

http://www.designsinstitches.net/Candlewicking%201.htm

Ek gaan volgende naweek af na my ma hulle toe, sy het twee boeke met patrone in. As jy wil kan ek hulle vir jou in pdf formaat inscan, dan kan ek of vir jou pr. mail stuur of jy kan hom by my webwerf download.

Is daar iets spesifieks wat jy wil hê?


Skuus man Amen, sien nou eers dat jy hierdie geskryf het :o Baie dankie ek het vir jou pm gestuur Smile


Kerspit patrone - oe-la-la - 29-08-2004

Quote:Originally posted by Joan
Dis "great" om te lees dat mense mekaar se navrae onthou, ek dink jy is 'n stêr Amen



Big Grin


Ek stem saam Big Grin