Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Lekker verjaar Hantam
#1
Baie geluk met jou verjaardag! Mag jou jaar sommer baie lekker vreugdes inhou en die Here ryklik voorsien in al jou behoeftes.

Geniet jou dag - hoop daar is melktert op die spyskaart daar in Belgie!

Sal 'n koppie tee aan hierdie kant drink en aan jou dink.

Mag ons sommer nog baie van jou stories hier lees.

:bunch: :bunch: :bunch: :bunch: :bunch:
Reply
#2
Hoop jy het 'n heerlike dag vol bederf agter die rug!

:bday3:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Lekker, lekker woorde! Pronkertjie 0 9,107 19-07-2006, 07:08 AM
Last Post: Pronkertjie
  Bobotie en die lekker wat jy ontdek as jy ver is! Pronkertjie 0 3,700 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)