22-03-2004, 07:37 AM
Quote:Originally posted by MoemfieJy het gevra hoe dit gaan, en ek het maar net gesê "goeterig" , want dit het al beter gegaan, ek verlang net baie...
Joan, ek verstaan nie waarvan jy praat nie. Epos my na mainml@yahoo.co.uk dan kan jy aan my verduidelik.
M
Jammer...
Ons hijack nou jou eie thread!