Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Nuwe lid, hoe maak mens?
#1
Ek het so pas 'n rukkie gelede hier aangeland en is nie seker hoe om te werk te gaan nie. Ek het myself hierheen 'gelei' en is onseker van al die 'hoe's' en 'wat mag's'. Ek is lief vir skryf, en sou my gedigte graag hier wou deel. Is dit toelaatbaar? En dan nog 'n vragie. Ek het my fototjie probeer laai op my pofile maar sien dit is 'rejected' om een of ander rede. Hoop nie dis oor dit so skreeulelik was nie? Hie hie. Sal gaaf wees as lank bestaande lede hier bietjie kan kom raad gee.:jester:
Reply
#2
Hoe maak mens
Reply
#3
PM gestuur

en welkom
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)