![]() |
Nuwe lid, hoe maak mens? - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +---- Forum: Boeke, musiek en gedigte (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Boeke-musiek-en-gedigte) +---- Thread: Nuwe lid, hoe maak mens? (/Thread-Nuwe-lid-hoe-maak-mens) |
Nuwe lid, hoe maak mens? - Aurora - 25-02-2008 Ek het so pas 'n rukkie gelede hier aangeland en is nie seker hoe om te werk te gaan nie. Ek het myself hierheen 'gelei' en is onseker van al die 'hoe's' en 'wat mag's'. Ek is lief vir skryf, en sou my gedigte graag hier wou deel. Is dit toelaatbaar? En dan nog 'n vragie. Ek het my fototjie probeer laai op my pofile maar sien dit is 'rejected' om een of ander rede. Hoop nie dis oor dit so skreeulelik was nie? Hie hie. Sal gaaf wees as lank bestaande lede hier bietjie kan kom raad gee.:jester: Nuwe lid, hoe maak mens? - Aurora - 25-02-2008 Hoe maak mens Nuwe lid, hoe maak mens? - ForumAdmin - 25-02-2008 PM gestuur en welkom |