Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Positiewe selfbeeld
#1
Ek moet 'n praatjie gee oor positiewe selfbeeld. Iets waarmee baie van ons 'n probleem het of dalk nie?!!

Hoe dink julle?
Wat dink julle?
Ek sal graag wil hoor - dalk kan ek julle aanhaal en word julle "famous"!!!!
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)