South Africa Info Forums

Full Version: Afrikaanse 'n wonderlike taal
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.

cwlinde

Hoe langer ek weg is uit Suid Afrika hoe meer verlief raak ek op ons taal. Ek raak so moeg partykeer om net Engels of net Albanian te praat! Om dan met iemand Afrikaanse te praat, voel dit of al jou probleme en spanning weg smelt! Te wonderlik!
Quote:Originally posted by cwlinde
Hoe langer ek weg is uit Suid Afrika hoe meer verlief raak ek op ons taal. Ek raak so moeg partykeer om net Engels of net Albanian te praat! Om dan met iemand Afrikaanse te praat, voel dit of al jou probleme en spanning weg smelt! Te wonderlik!


Welkom hier by die Afrikaanse Forum!

Ja, is dit nie lekker om net sommer in jou eie taal te kan kuier, kla, gekskeer en net sommer jouself te wees nie. Ek is al so lank uit die land uit, en tog bly Afrikaans vir my baie kosbaar.

Kom kuier gerus meer hier... jy kan ook sommer net inkom en koms sit en luister. Ons sal natuurlik ook wil hoor hoe dit in Albanie gaan en hoe ons jou kan ondersteun.
Welkom hier by die Afrikaanse blad, geniet dit en gesels saam.
Ek is ook lief vir Afrikaans...

Maak 'n punt om elke dag na RSG oor die net te luister. Dit is so lekker, met all die programme, en nuus ens.