South Africa Info Forums

Full Version: Afrikaanse gesegdes
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Hoe gaan dit?
Nee stil, soos 'n landmyn (moenie op my trap nie)


Hy het aalwyn GETAP
Hy is in 'n slegte stemming/bui]He is looking glum


Moenie al die aanbrandsel uit jou pot krap nie = Moenie al jou middelle gebruik nie
Don't put all your eggs in one basket


Hy loop aandklas = Hy kuier saans by 'n nooi.
He goes courting


] Kannie is al lankal dood = Niks is onmoontlik nie.
Nothing is impossible; there is no such word as cannot



Hy is 'n regte Kruidjie-roer-my-nie. = 'n Kortgebonde/liggeraakte persoon.
A touchy fellow



Wat kan julle byvoeg.... :read: :read: :read: