South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11
Ja-nee regtig julle sal moet opskud voor die winter hier is! Big Grin
Ek stem saam met julle :p
Jan, jy is besonder stil!
Quote:Originally posted by oe-la-la
Jan, jy is besonder stil!


Jammer Sad Iemand moet werk en ongelukkig is dit ek :mad: :p
Jou beurt is jou beurt :p Big Grin
Kan julle nie gesels sonder my nie ? :jester:
Quote:Originally posted by Jangar
Kan julle nie gesels sonder my nie ? :jester:


Een van die dae is ek behoorlik terug dan kan ons sonder jou gesels ..... so lekker agter jou rug van jou skinder :p

:hooray:

:daisy:
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Een van die dae is ek behoorlik terug dan kan ons sonder jou gesels ..... so lekker agter jou rug van jou skinder :p

:hooray:

:daisy:


Lekker :thumbs: Wink
Quote:Originally posted by Jangar
Kan julle nie gesels sonder my nie ? :jester:


Ons kan...maar hier is niemand om mee te gesels nie Rolleyes
Hoe vorder daai stoep? Big Grin
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11