South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11
Quote:Originally posted by oe-la-la
Inderdaad! Sjoe - voel sommer beter van bietjie vars sonlug! Big Grin


Nie ek nie, die temperatur was te hoog om in die Confusedunny: te wees hierdie week Big Grin
Quote:Originally posted by Jangar
Ek het nie vergeet nie, ek het gesulk Wink :jester:


Siestog Jan.... kyk bietjie na die Fantasy Footie.... Ek is Die Baas hierdie keer!!! Moenie worrie nie, watch net! :haha:
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Siestog Jan.... kyk bietjie na die Fantasy Footie.... Ek is Die Baas hierdie keer!!! Moenie worrie nie, watch net! :haha:


Wat, ek worrie ? [AlfredE.Neumansmiley]

Ek is te bang om saam te speel hierdie keer :p
Quote:Originally posted by Jangar
Wat, ek worrie ? [AlfredE.Neumansmiley]

Ek is te bang om saam te speel hierdie keer :p


Ag nee man.... jy hou mos van 'n uitdaging! :bigcry:
Ou Jan is hoender.... [Image: animal30.gif]
Quote:Originally posted by Ameniatha
Ou Jan is hoender.... [Image: animal30.gif]


soos in chicken ... lol

Smile
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Ag nee man.... jy hou mos van 'n uitdaging! :bigcry:


Oh, awwwright.... Dan gaan ek 'n span moet kies... Big Grin
Quote:Originally posted by Jangar
Oh, awwwright.... Dan gaan ek 'n span moet kies... Big Grin


Moenie jou voete sleep nie.... doen dit.... hierdie keer gaan ek jou baas raak!!! :rofl:

:innocent:

:innocent:

Angel
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Moenie jou voete sleep nie.... doen dit.... hierdie keer gaan ek jou baas raak!!! :rofl:



Angel

Arme man , soos hy sal mens dink mens skop met die voete ipv sleep...........:music: :music:
the hills are alive with the sound of music...


ek is sommer net lekker laf!
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Moenie jou voete sleep nie.... doen dit.... hierdie keer gaan ek jou baas raak!!! :rofl:

:innocent:

:innocent:

Angel


Dis wat jy dink... :crylol:
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11