Jangar se Afrikaanse draadjie - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie) |
Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 02-10-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Hi Oe-la.... die sonskyn weer het verdwyn en die reen gan seker enige oomblik val. Lekker naweek hou! :daisy: Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 02-10-2004 Ek is so bly ek nie Boontjie se man is... Want ek eet nie skaap nie :rofl: Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 02-10-2004 Quote:Originally posted by Jangar Dan is jy 'n regte skaap om nie skaapvleis te eet nie..... :haha: :daisy: Jangar se Afrikaanse draadjie - Bean of Love - 02-10-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Pronks... Ongelukkig het ek nie pampoen of groenbone gemaak nie, maar ek het aardappels in hulle broekies en baatjies gemaak met sampejoen en bruin uie sous. Dan was daar natuurlik die rys en ertjies! Mmmn dit was heerlik... al moet ek self so se. Regte boere kos!!! Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 02-10-2004 Quote:Originally posted by Bean of Love Dit klink smul lekker Boontjie!!! Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 02-10-2004 Quote:Originally posted by Bean of Love Earth Apples in their pants & tuxedos ? :confused: :haha: Jammer :jester: Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 02-10-2004 Quote:Originally posted by Jangar Ek dag jy is siek :rofl: Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 02-10-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Ek is, maar ek kannie my humor verloor nie :p Jangar se Afrikaanse draadjie - Bean of Love - 03-10-2004 Jannie, Daai Earth Apples met hulle tuxedos aan was baie lekker.... ten minste was hulle nie peodel nakend nie!:cheeky: Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 03-10-2004 Quote:Originally posted by Jangar Duidelik weet jy nie wat jy mis nie!! |