Jangar se Afrikaanse draadjie - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie) |
Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 03-10-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Is jy seker ? :p Se asseblief vir Boontjie dat ek nie meer gaan gesels met haar.... Sy het vir my Jannie genoem :mad: :curse: Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 03-10-2004 Quote:Originally posted by Jangar :haha: Boontjie het jy gehoor Jan praat nie meer met jou nie hy is glo JAN en nie Jannie nie!!! :haha: Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 03-10-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Wat 'n grap.... Ek het die "Jannie" gesien en gewonder wat gaan gebeur.... en as jy hom nog Oom Jannie noem dan vergeet hy skoon van sy verkoue :rofl: Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 03-10-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie :rofl: Ja nee pronkertjie dit sal 'n ding wees as jy Oom Jannie gebruik!! Jangar se Afrikaanse draadjie - Bean of Love - 03-10-2004 Ok ok... Janneman! Hoe voel jou verkoue vandag? Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 03-10-2004 Thanks and so long for all the fish !!!! :mad: Kick a guy when he is down !!! Miskien sal ek met julle op 'n ander draad gesels want hierdie is nou vir my dood !!! :mad: Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 04-10-2004 Ag nee Jan gooi jy nou met ander woorde 'n "vloermoer"? :innocent: :rofl: Hoe voel die verkoue vandag? Hoop stukke beter! Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 04-10-2004 Psssttt Jan..... :hug: Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 06-10-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Hoe gaan die met die verkoue Jan? :daisy: |