South Africa Info Forums
Ses slapies - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Ses slapies (/Thread-Ses-slapies)

Pages: 1 2


Ses slapies - Dolla - 17-03-2005

Strawbs Wrote:oh vrek.. ek sal hierdie probeer in Afrikaans te skryf! :wall

ja, ek kan nie wag nie..... dit was 3.5 jare gelede dat ek my ma laste gesien :bigcry: Ek dink daar sal groot snot en trane wees.


wooohoooo .. ek praat die taal net 'n bietjie Big Grin


Big Grin :crylol: Nog net 7 daggies dan vlieg ekke. Julle moet almal lekker vakansie hou!


Ses slapies - hantam - 19-03-2005

Ai, julle Kapenaars, geniet die mooigeit, die snoek en soetpatats! Wens dit was ek!!!! Confusedunny:


Ses slapies - oe-la-la - 20-03-2005

Strawbs Wrote:oh vrek.. ek sal hierdie probeer in Afrikaans te skryf!

ja, ek kan nie wag nie..... dit was 3.5 jare gelede dat ek my ma laste gesien Ek dink daar sal groot snot en trane wees.


wooohoooo .. ek praat die taal :cheer: net 'n bietjie Big Grin


Ek laaik jou Afrikaans aarbei Big Grin ...nog net twee slapies oor :thumbs:


Ses slapies - oe-la-la - 20-03-2005

Dolla Wrote:Big Grin :crylol: Nog net 7 daggies dan vlieg ekke. Julle moet almal lekker vakansie hou!


Geniet jou vakansie ook Dolla :yes:


Ses slapies - oe-la-la - 20-03-2005

hantam Wrote:Ai, julle Kapenaars, geniet die mooigeit, die snoek en soetpatats! Wens dit was ek!!!! Confusedunny:


Dankie ons sal verseker! Big Grin