South Africa Info Forums
Vir jaydubs71 - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Vir jaydubs71 (/Thread-Vir-jaydubs71)

Pages: 1 2 3


Vir jaydubs71 - jaydubs71 - 13-08-2005

Waar in Engeland bly julle ?


Vir jaydubs71 - oe-la-la - 13-08-2005

In die noord-weste - St Helens. Naby Liverpool/Manchester


Vir jaydubs71 - jaydubs71 - 13-08-2005

Ag dis ´n toeval, ek het ´n paar weke gewerk as vrywilliger in Liverpool. Dis ´n lekker plek. Hoe lyk St Helens.


Vir jaydubs71 - Pronkertjie - 13-08-2005

Dit is maar lekker koud hier in Engeland.... ek hoor dat dit nogal baie in Holland gereen het die afgelope tyd.

:daisy:



Vir jaydubs71 - oe-la-la - 13-08-2005

jaydubs71 Wrote:Ag dis ´n toeval, ek het ´n paar weke gewerk as vrywilliger in Liverpool. Dis ´n lekker plek. Hoe lyk St Helens.

St Helens is maar kleinerige plekkie meer 'n dorp. Het eers in Wigan gebly wat darem bietjie groter is - so 20minute verder!


Vir jaydubs71 - Dolla - 17-08-2005

oe-la-la Wrote:In die noord-weste - St Helens. Naby Liverpool/Manchester


My wereld Oe-la-la, my aanstaande swaer bly in St Helens, klein wereld! (Sorry vir die hi-jack!)


Vir jaydubs71 - oe-la-la - 17-08-2005

Dolla Wrote:My wereld Oe-la-la, my aanstaande swaer bly in St Helens, klein wereld! (Sorry vir die hi-jack!)


Nooit! Bly hulle al lank hier? Smile


Vir jaydubs71 - Dolla - 18-08-2005

oe-la-la Wrote:Nooit! Bly hulle al lank hier? Smile


Nee, hy het eers onlangs daarna getrek. Hy is oorspronklik van Australie, maar het hiernatoe gekom omdat hy gevra is om die St Helens rugbyspan af te rig (ek is baie trots op hom :worthy: )


Vir jaydubs71 - oe-la-la - 22-08-2005

Dolla Wrote:Nee, hy het eers onlangs daarna getrek. Hy is oorspronklik van Australie, maar het hiernatoe gekom omdat hy gevra is om die St Helens rugbyspan af te rig (ek is baie trots op hom :worthy: )

Wow Dolla!! ek is impress Big Grin So bly jou suster ook hier?


Vir jaydubs71 - Dolla - 31-08-2005

oe-la-la Wrote:Wow Dolla!! ek is impress Big Grin So bly jou suster ook hier?


Dit is my toekomstige swaer, so my verloofde se boet Smile