Jangar se Afrikaanse draadjie - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie) |
Jangar se Afrikaanse draadjie - Ameniatha - 09-08-2004 Looollll... Choicer teeth...hehehe Joan is nie stout nie...dis ander mense se denke wat stout is.. miskien ken julle die term "om draad te trek"... Nou ja, die is 'n heel ander storie. Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 11-08-2004 Nou toe nou Jan dat jy nou eintlik jou eie draadjie het! Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 11-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Dink hy het al vergeet hy het sy eie draadjie.... of dalk is daar 'n Griekse draadjie iewers anders vir hom :haha: Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 11-08-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Grieks? :dazed: Het ek nou weer iets gemis? Jangar se Afrikaanse draadjie - jewels - 11-08-2004 lekker grappie pronker jislaak ek sukkel om die taal to lees (en skryf) ! hoe gan dit met almal vandag? die son skyn lekker hierso in madchester Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 11-08-2004 Quote:Originally posted by jewels Hier skyn die son ook heerlik - ek gaan nou buite in tuin rus op my hammock! Jangar se Afrikaanse draadjie - jewels - 11-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la ag lekker man dit weer was sleg by ons in the noord wes hierdie laas paar dae maar rick se dit is goed vir die gras ! LOL ek sit by die werk maar ek kyk uit die venster en wag vir 5.30 ! lol Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 11-08-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Ek het nie vergeet nie, ek het gesulk :jester: Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 11-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Dis de lewe... :thumbs: Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 11-08-2004 Quote:Originally posted by Jangar Inderdaad! Sjoe - voel sommer beter van bietjie vars sonlug! |