![]() |
Lewensraad - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Lewensraad (/Thread-Lewensraad) Pages:
1
2
|
Lewensraad - Joan - 11-08-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Pronks, ek kon nie daardie webblad oopkry nie... dit sê net acrobat reader en dan gebeur daar niks...........sê net vir my , waar moet ek 'n seekoei kry, dan maak ek die vrieskas vol van frikkadelle!!! :rofl: Lewensraad - Pronkertjie - 11-08-2004 Quote:Originally posted by Joan Miskien moet jy een in SA gaan kry.... daar van Haroldsbaai se see koeie. Miskien kan iemand anders help met die acrobat reader :innocent: ![]() Lewensraad - Joan - 12-08-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Acrobat reader werk goed, net daardie website wil nie "oopmaak" nie!! Lewensraad - oe-la-la - 12-08-2004 Ek los julle net 'n dag alleen en nou van duiwe na seekoeie! Nee regtig! ![]() Lewensraad - Joan - 12-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Dis alles Pronkertjie se skuld ![]() Sy doen sulke dinge!!! :rofl: waaroor gaan die draad nou weer??? |