![]() |
Tuisgebakte beskuit... - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Tuisgebakte beskuit... (/Thread-Tuisgebakte-beskuit) Pages:
1
2
|
Tuisgebakte beskuit... - oe-la-la - 25-08-2004 Quote:Originally posted by Pronkertjie Ag ek weet dit kan nie verewig hou nie - maar nou ja ![]() Tuisgebakte beskuit... - Surita - 25-08-2004 Daar is maar net iets wat jou eie ma se kos spesiaal maak. Dit moet wees omdat dit altyd met liefde gemaak word. Tuisgebakte beskuit... - Dolla - 25-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Ag dit is net 'n ou wekie, maar ek gaan dit verseker geniet, baie dankie! Jy is reg, mams se kos is altyd die lekkerste ne? ![]() Ek het ook die beskuit resep, maar ek weier om dit self te maak, ek soek my ma s'n! :haha: Tuisgebakte beskuit... - Pronkertjie - 25-08-2004 Quote:Originally posted by Dolla Maak seker dit is jou Ma se resep... op 'n dag sal jy dit net soos sy maak..... maar op jou manier en jou kinders sal ook hul Ma se beskuit wil eet ![]() Tuisgebakte beskuit... - oe-la-la - 25-08-2004 Ek stem daar is niks so lekker soos 'n Ma se kos nie! ![]() |