South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11


Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 18-08-2004

Quote:Originally posted by Joan
en nou is hy vir 'n hele week weg en ek verlang so baie na hom.....:wings: :bigcry:


Siestog! :p


Wink


Jangar se Afrikaanse draadjie - Joan - 18-08-2004

Quote:Originally posted by Pronkertjie
Siestog! :p


Wink

dankie vir die simpatie............................






Rolleyes


Jangar se Afrikaanse draadjie - Ameniatha - 19-08-2004

Waar is hy nou weer heen?


Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 19-08-2004

Quote:Originally posted by Ameniatha
Waar is hy nou weer heen?


Hy help sy Pa met iets hierdie week Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 19-08-2004

Quote:Originally posted by Pronkertjie
Hy help sy Pa met iets hierdie week Smile



.... en smul lekker aan sy ma se kos! Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie - Ameniatha - 19-08-2004

lol alreeds...

Wel miskien sal hy dan nie pap wees nie as hy saterdag kom vir ons Saffer braaitjie.


Jangar se Afrikaanse draadjie - Joan - 19-08-2004

Quote:Originally posted by Ameniatha
lol alreeds...

Wel miskien sal hy dan nie pap wees nie as hy saterdag kom vir ons Saffer braaitjie.

Hy het die braaitjie gemeld Amen!

Wink


Jangar se Afrikaanse draadjie - Ameniatha - 20-08-2004

dis goed, ek is bly daaroor... Big Grin

Daar is niks soos 'n lekker naweek braai na 'n week se harde werk... :p


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 23-08-2004

Hmm wonder hoekom dit so stil is hier...bou Jan nog stoep? Rolleyes


Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 23-08-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
Hmm wonder hoekom dit so stil is hier...bou Jan nog stoep? Rolleyes


Ja, ons is nog nie klaar nie Sad Maar te mindste is al die rowwe werk gedoen Smile

Ons het 32 80cm gaaitjies geboor en gesementeer Sad