![]() |
Jangar se Afrikaanse draadjie - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie) |
Jangar se Afrikaanse draadjie - Ameniatha - 24-08-2004 sjoe....nou wanneer gaan julle klaarmaak? Sê vir jou pa hulle ek stuur groete.. ![]() En dankie vir 'n lekker naweek... ![]() Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 24-08-2004 Quote:Originally posted by Jangar Dan tel jy nog die gaaitjies ook! ![]() ![]() Jangar se Afrikaanse draadjie - Joan - 24-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Ek het nie geweet Jangar kan so ver tel nie!! :rofl: :innocent: :crylol: Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 24-08-2004 Quote:Originally posted by Ameniatha Volgende vraag :mad: Dit begin om goed te lyk maar daar is nog veel om te doen ![]() Sal so doen :thumbs: Nee, Ek dank vir jou en Hannetjie vir 'n lekker naweek ![]() Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 24-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Niks beter om te doen terwyl ons probeer om te sien of ons na Kina kon boor nie... ![]() Niks hou my uit die kwaad nie :p Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 24-08-2004 Quote:Originally posted by Joan Humph !!! :mad: ![]() :jester: Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 25-08-2004 Quote:Originally posted by Jangar Ook weer waar! ![]() Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 27-08-2004 Hoe vorder die stoep Jan? ![]() Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 31-08-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la 'n paar maande en ons sal daar wees ![]() Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 31-08-2004 Quote:Originally posted by Jangar Gou maak, die winter is amper hier! :haha: :daisy: |