South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11


Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 24-09-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
Hoe vorder daai stoep? Big Grin


Goeie More Smile

Amper (of is dit byna) klaar Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 24-09-2004

Dagse! Nee maar dit klink goed! So jy is nou 'n gesoute stoepbouer Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 24-09-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
Dagse! Nee maar dit klink goed! So jy is nou 'n gesoute stoepbouer Big Grin


En dan begin my volgende projekt, ek wil 'n "awning" op my eie stoep he... :duh: :haha:


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 24-09-2004

Quote:Originally posted by Jangar
En dan begin my volgende projekt, ek wil 'n "awning" op my eie stoep he... :duh: :haha:


So nooit 'n vervelige oomblik dan nie?! Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 24-09-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
So nooit 'n vervelige oomblik dan nie?! Big Grin


Nee, geen tyd vir hulle Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 26-09-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
Dagse! Nee maar dit klink goed! So jy is nou 'n gesoute stoepbouer Big Grin


Een van die dae kry ons TP vrae oor stoep bou ..... oor al die moertjies, skroefies, hake en hout :haha:


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 26-09-2004

Quote:Originally posted by Pronkertjie
Een van die dae kry ons TP vrae oor stoep bou ..... oor al die moertjies, skroefies, hake en hout :haha:


:haha:


Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 26-09-2004

Quote:Originally posted by Pronkertjie
Een van die dae kry ons TP vrae oor stoep bou ..... oor al die moertjies, skroefies, hake en hout :haha:


Dis nou 'n gooie idee :p

Hoe diep moet die cement wees om te onder die 'frost' lyn te wees ?


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 27-09-2004

Quote:Originally posted by Jangar
Dis nou 'n gooie idee :p

Hoe diep moet die cement wees om te onder die 'frost' lyn te wees ?


Spelling Jan! Rolleyes :p
gooie - goeie
cement - sement
frost - geen idee waarvan jy praat nie! :haha:


Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 27-09-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
Spelling Jan! Rolleyes :p
gooie - goeie
cement - sement
frost - geen idee waarvan jy praat nie! :haha:


Dankie Oe :thumbs: