Jangar se Afrikaanse draadjie - Printable Version +- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums) +-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources) +--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans) +--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie) |
Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 27-09-2004 Quote:Originally posted by Jangar Plesier is myne Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 28-09-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Ek het ook so gedink :p Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 28-09-2004 Hoe gaan dit daai kant Jan? Kruip die winter ook nader? Hier raak dit al hoe :cold: Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 28-09-2004 Quote:Originally posted by oe-la-la Lekker moeg want ek is nie gewoont om 5:30 optestaan nie :mad: Dit het maar vandag was lekker, het 'n paar boome met geel blaaie van die trein gesin vandag Jangar se Afrikaanse draadjie - Ameniatha - 29-09-2004 ja dit raak nou herfs, en hier by ons reen dit baie... Ek hou van die reen, maar nie vir weke op ent nie...dan word dit net te treurug (sp?).. Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 01-10-2004 Quote:Originally posted by Ameniatha Wat reen ? Woon jy nou in die bundus ? Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 02-10-2004 Quote:Originally posted by Ameniatha As dit treurig word dan brand ek sommer baie kerse vir atmosfeer :daisy: Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 02-10-2004 Hoe gaan dit met al julle mense? Hier is dit ook mislike weer...ek is so bly dis naweek...my byna dood gewerk die week! Hoop almal het 'n heerlike naweek! Jangar se Afrikaanse draadjie - Bean of Love - 02-10-2004 Die week was maar rof gewees, en met die koue wat nou weer begin is ek nie eers lus om vandag uit te gaan nie..... maar ek wil graag my man verras met 'n lekker skaap blad vir ete vanaand so ek sal maar moet gaan! Lekker dag vir julle almal! Groete Boontjie Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 02-10-2004 Quote:Originally posted by Bean of Love sjoe Boontjie, dit klink heerlik. Kom daar groenbone en pampoen by? |